mirror of
https://github.com/clusterio/clusterio.git
synced 2026-11-19 07:33:12 +09:00
4 lines
405 B
INI
4 lines
405 B
INI
msg-intro=Hierdie is Factorio vryspel. Jou taak is om 'n vuurpyl in die buitenste ruimte in te stuur. Doen dit deur die bou van 'n Vuurpyl Silo en van daar af 'n vuurpyl te lanseer met a satelliet aan boord. Jy sal baie gevorderde tegnologiëe moet navors om die Vuurpyl Silo te ontsluit. Begin klein, werk jou pad op met outomatisering en moenie vergeet om jouself te beskerm teen die inboorlinge nie.
|
|
|
|
|