msg-intro=Hierdie is Factorio vryspel. Jou taak is om 'n vuurpyl in die ruimte in te stuur. Doen dit deur 'n vuurpyl te bou en hom te lanseer. Jy sal baie gevorderde tegnologiƫe moet navors om die Vuurpyl Silo te ontsluit. Begin klein, werk jou pad op met outomatisering en moenie vergeet om jouself te beskerm teen die inboorlinge nie. scenario-name=Vryspel